Egiptenare

Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Egiptiese Arabies.
Egiptenare

Egiptiese vroue in tradisionele klere
Totale bevolking: 104,2 miljoen (2017)[1]
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Egipte Egipte ~94,8 miljoen (2017)[1][2]

Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië 2 900 000[3]
Vlag van Jordanië Jordanië 1 600 000[3]
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 1 000 000–1 500 000[4][5]
Vlag van Libië Libië ~1 000 000 (2011)[6]
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate Verenigde Arabiese Emirate 750 000[3]
Vlag van Kanada Kanada 250 000[7]
Vlag van Italië Italië 560 000[3]
Vlag van Koeweit Koeweit 500 000[3]
Vlag van Soedan Soedan 500 000[8]
Vlag van Frankryk Frankryk 365 000[3]
Vlag van Australië Australië 340 000[3]
Vlag van Katar Katar 230 000[3]
Vlag van Duitsland Duitsland 77 000[3]
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk 62 000[3]
Vlag van Israel Israel 57 500[9]
Vlag van Oman Oman 56 000[3]
Vlag van Nederland Nederland 45 000[3]
Vlag van Libanon Libanon 40 000[3]
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 40 000[3]

Taal: Egiptiese Arabies en Kopties
Geloofsoortuiging: Islam (veral Soenni en Soefi)

Christendom (veral Kopties-Ortodoks; ook Kopties-Katoliek, Protestant)

Verwante etniese groepe: Ander Semitiese en Afro-Asiatiese volkeKopte en NubiërsArabiere, Berbers, Europeërs en Levantyne[10][11][12]

Egiptenare (Egiptiese Arabies: مِصريّون; Kopties: ⲛⲓⲣⲉⲙⲛ̀ⲭⲏⲙⲓ, Ni/rem/en/kīmi) is 'n etniese groep inheems aan Egipte en die bevolking van dié land, met 'n gemeensame kultuur en dialek, bekend as Egiptiese Arabies.

3de-eeuse Koptiese inskripsie

Die Egiptiese identiteit is nou verbonde aan geografie. Die Egiptiese bevolking is weerskante die laer Nylvallei, die nou strook van bewerkbare land wat van die eerste Katarakt na die Middellandse See streek en beide in die ooste en weste deur woestyn begrens word. Dié unieke geografie vorm sedert antieke tye die basis vir die ontwikkeling van die Egiptiese samelewing.

Egiptenare besig in hul alledaagse lewe die plaaslike dialek, Egiptiese Arabies, Masri genoem. Hulle is hoofsaaklik aanhangers van Soennitiese Islam, met 'n Sjiitiese en Soefistiese minderheid.[13] 'n Aansienlike persentasie Egiptenare, die Kopte, is Kopties-Ortodokse Christene, wie se liturgiese taal, Kopties, die moderne ontwikkelingstadium van antieke Egipties is en steeds saam met Egiptiese Arabies in godsdienste gebruik word.

  1. 1,0 1,1 "مصر في المركز الـ13 عالميا في التعداد السكاني". BBC (in Arabies). 30 September 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Mei 2020. Besoek op 18 Augustus 2019.
  2. والاحصاء, الجهاز المركزى للتعبئة العامة. "الجهاز المركزى للتعبئة العامة والاحصاء". msrintranet.capmas.gov.eg (in Arabies). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Desember 2019. Besoek op 20 Julie 2016.
  3. 3,00 3,01 3,02 3,03 3,04 3,05 3,06 3,07 3,08 3,09 3,10 3,11 3,12 3,13 "9.5 million Egyptians live abroad, mostly in Saudi Arabia and Jordan" (in Engels). Egypt Independent. 1 Oktober 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Februarie 2020. Besoek op 18 Augustus 2019.
  4. "2015 American Community Survey 1-Year Estimates" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Februarie 2019. Besoek op 18 Augustus 2019.
  5. Talani, Leila S. (2005). "OUT OF EGYPT: Globalisation, marginalisation and illegal Muslim migration to the EU" (in Engels). Universiteit van Kalifornië. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Maart 2020. Besoek op 18 Augustus 2019.
  6. (en) Wahba, Jackline. A Study of Egyptian Return Migrants. Februarie 2011.
  7. (en) "2011 National Household Survey: Data tables". Besoek op 18 Augustus 2019.
  8. CAPMAS. "تسع ملايين و 471 ألف مصري مقيم بالخارج في نهاية 2016" (PDF) (in Arabies). Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 19 Mei 2020. Besoek op 18 Augustus 2019.
  9. (en) (he) "Jews, by Country of Origin and Age". Statistical Abstract of Israel. Israel Central Bureau of Statistics. 26 September 2011. Besoek op 18 Augustus 2019.
  10. (en) Federico Sánchez-Quinto, Laura R. Botigué, Sergi Civit, Conxita Arenas, María C. Ávila-Arcos (17 Oktober 2012). North African Populations Carry the Signature of Admixture with Neandertals. doi:10.1371/journal.pone.0047765. ISSN 1932-6203. PMC 3474783. PMID 23082212. {{cite book}}: |work= ignored (hulp)AS1-onderhoud: meer as een naam (link)
  11. (en) Barbara Arredi, Estella S. Poloni, Silvia Paracchini, Tatiana Zerjal, Dahmani M. Fathallah (Augustus 2004). A Predominantly Neolithic Origin for Y-Chromosomal DNA Variation in North Africa. pp. 338–345. ISSN 0002-9297. PMC 1216069. PMID 15202071. {{cite book}}: |work= ignored (hulp)AS1-onderhoud: meer as een naam (link)
  12. (en) Manni F, Leonardi P, Barakat A, Rouba H, Heyer E, Klintschar M, McElreavey K, Quintana-Murci L (Oktober 2002). "Y-chromosome analysis in Egypt suggests a genetic regional continuity in Northeastern Africa". Human Biology. 74 (5): 645–58.
  13. (en) Hoffman, Valerie J. Sufism, Mystics, and Saints in Modern Egypt. University of South Carolina Press, 1995. [1] Geargiveer 29 Augustus 2005 op Wayback Machine

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search